fbpx
Bible Study
Bible Studies | Study Guides | Group or Individual study |

Make disciples!

Secret Ingredient van Verhoudings – LIEFDE

Tiener Bybelstudie Reeks

Hierdie reeks studies hoef nie in volgorde bestudeer te word nie, dit volg nie op mekaar nie buiten vir die studies wat ‘n deel 1 en 2 het. Soek al die teksverse in jou Bybel op. Dis belangrik om die teksverse te lees om te sien wat in die Bybel staan aangaandie die onderwerp. Dit sal jou ook help om jou Bybel beter te leerken.

Lees 1 Korinthiërs 13:1-13

“Life is relationships; the rest is just details.” Everything in life that truly matters can be boiled down to relationships.

VRAAG: WAAR WORD GOD SE LIEFDE BETER UITGELEEF
OF DUIDELIKER GESIEN OF GEOPENBAAR, AS JUIS IN
INTERPERSOONLIKE VERHOUDINGS!?

  • Omdat God met elkeen van ons ‘n persoonlike verhouding wil hê deur Sy onvoorwaardelike liefde, daarom wil Hy ook hê dat ons Sy liefde sal uitstraal en uitlewe in ons verhoudings.
  • Hier sluit dit in; gewone vriendskapverhoudings /ouer-en-kind verhoudings / liefdesverhoudings / professionele verhoudings dus alle tipe verhoudings wat ons kry.

Onthou

  • Geen aspek van ons lewens of geen verhouding, mag sonder God se liefde wees nie!!!

Geen verhouding wat nie die liefde van Jesus Christus in sy volheid ervaar en uitleef, kan ooit totale sukses smaak nie.

Te veel verhoudings bv; vriendskapsverhoudings / liefdesverhoudings het misluk vanwee die feit dat  een van die twee partye Jesus ingeneem het en sy liefde uitgeleef het terwyl die ander party die wêreld en sy drange nagejaag het.

Die basiese elemente van die mens se geestelike lewe word in 1 Korinthiërs 13:13 gedefinieer, waar Paulus sê: “en nou bly geloof, hoop, liefde – hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.”

  • Die liefde is egter ewig en onvernietigbaar.Dit sal vir altyd bestaan, en dít is die groot saak waaroor dit in die Bybel gaan – die agapé liefde van God.
  • Juis omdat God liefde is en ook vir ons in ons sondige toestand liefgehad het, het Hy sy Seun gegee om vir ons te sterwe sodat ons gered kan word. “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê” (Joh. 3:16).
  • Dit maak ‘n geloofsverhouding met God moontlik, en dit gee ook aan ons hoop vir hierdie lewe én die toekomstige lewe. Geloof en hoop kan dus slegs beoefen word omdat daar liefde is.

Goeie einskappe van liefde in verhoudings

In Markus 12 vanaf vers 28,
Vra die skrifgeleerdes vir Jesus die vraag: “Wat is die grootste gebod?”

Hy vra daarmee wat eindelik die belangrikste reel of regulasie is wat hy moet nakom. Dan sê Jesus eindelik om ’n volgeling van Hom te wees nie oor reëls of regulasies of wette gaan wat jy moet nakom nie, dit gaan oor verhoudings.

Jesus sê: “ Jy moet die Here jou God liefhê met alles wat jy is en jy moet jou naaste life hê soos jouself.” – dit is verhoudingstaal.


1. Dit is ‘n liefde wat gee

  • God se liefde het uitgegaan na hulle in nood “groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee” (Joh. 15:13). Hy is die Goeie Herder wat Sy lewe aflê vir die skape.
  • Baie mense se liefde vandag; is opgeblase, vol van homself en praat graag groot. Hy het homself ten koste van andere lief. Hy het net diegene lief uit wie hy iets kan kry, en vir wie hy kan gebruik en ook misbruik.

VRAAG: HET JY ‘N LIEFDE WAT GEE OF WAT NET WIL ONTVANG?


2. Dit is ‘n liefde wat vergewe en vergeet

  • God se liefde vergewe totaal en al – só volkome dat Hy nooit weer een keer na die sonde wat vergewe is, verwys nie. Hy werp dit in die see van vergetelheid en dink nie weer daaraan nie.
  • Kyk maar’ vriende skei as gevolg van liefdelose beskuldigings, families breek op en raak verbitterd met mekaar omrede mense nie met die liefde en vergewensgesindheid van God vervul is nie, raak hul maklik verbitterd teenoor mekaar, grawe ou koeie uit die sloot, en beskuldig mekaar opnuut oor en weer.
  • Ons het die volgende duidelike opdrag oor vergewensgesindheid:

“Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ‘n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is. En laat die vrede van God waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar” (Kol. 3:13-15).

Bottom line: Ons lewens moet ook hiervan getuig. Ons moet in die liefde van God gewortel en gegrond wees. Ons moet daarin opgroei en dit moet duidelik wees in al ons verhoudings. (1 Joh. 2:5).

Sonder God se liefde sal geen verhouding kan werk of ‘n sukses wees nie!!!

 

Tiener Bybelstudie Reeks:

Het jy ‘n Nuwe Lewe

Hoekom is Bekering nodig?

Krisisse - How to handle the ‘curve balls’ in Life...?!?

‘n Ware Verhouding met God

The Bible for Dummies Deel 1

The Bible for Dummies Deel 2

The Bible for Dummies Deel 3

The Good, the Bad and the Ugly Relationships

Test Your Love Relationship

Wie is God...?

 

Hierdie studies is saamgestel deur Just Africa Mission NPC
Kopiereg: Voel vry om hierdie studie af te laai en te gebruik of te versprei mits daar niks aan verander word nie en erkenning gegee word aan www.jam.org.za.

Pleasure and Profit in Bible Study

Pleasure and Profit in Bible Study

by Dwight Lyman Moody

We cannot overestimate the importance of a thorough familiarity with the Bible. I try to lose no opportunity of urging people by every means in my power to the constant study of this wonderful Book. If through the pages that follow, I can reach still others and rouse them to read their Bibles, not at random but with a plan and purpose, I shall be indeed thankful.

Go to this Bible study guide

Group or Individual Bible Study Guides
Studies available in English & Afrikaans.
Joshua

An Old Testament Type of Jesus

Joshua played an important role in Israel after they had been delivered from Egypt, thereby preparing him for his future role as leader when they crossed the Jordan to take possession of the Promised Land. His conquests in Canaan rendered proof that he was a special instrument in the hand of the Lord. Joshua was an Old Testament type of Jesus, who was sent by the Father to accomplish a much greater purpose, i.e. to deliver people all over the world from the bondage of sin.

Go to study

Josua

’n Ou-Testamentiese Tipe van Jesus

Josua het ’n belangrike rol in Israel se geskiedenis gespeel nadat hulle uit Egipte bevry is, en dit het hom voorberei om as leier op te tree toe hulle deur die Jordaan getrek het om die Beloofde Land in besit te neem. Sy oorwinningstogte in Kanaän het van hom ’n beson­dere instrument in die hand van die Here gemaak. Josua was ’n Ou-Testamentiese tipe van Jesus wat deur die Vader gestuur is vir ’n veel groter doel, naamlik om mense oral in die wêreld uit die slawerny van sonde te bevry.

Gaan na studie

Die Bybel in Geheel

Die Bybel in Geheel

Hierdie is 'n kort oorsig om vir jou 'n duideliker prentjie te skets voordat jy in diepte met Bybelstudie begin. Hierdie Bybel in Geheel studie, is 'n studie van die hele Bybel. Dit neem jou deur elke boek van die Bybel om vir jou 'n kort oorsig te gee oor elke boek, deur wie dit geskryf was en waarom dit geskryf was en lig ook dan belangrike dele uit en som die boek in kort op. Met hierdie notas saam sal verdere studies van die Bybel baie meer vir jou sin maak en help om sekere konsepte beter te verstaan.
Die Bybel in Geheel

Kort Oorsig

Die waarde van die Bybel / Om die Bybel te verstaan / Bybelse Uitdrukkings.

Lees meer

Die Bybel in Geheel - DEEL 1

Die Ou Testament

Die Ou Testament kan in 3 Dele opgedeel word: Deel 1 – Geskiedenis – Genesis tot Ester Deel 2 – Wysheid & Digkuns – Job tot Hooglied Deel 3 – Profesieë – Jesaja tot Maleagi

Lees meer

Die Bybel in Geheel - DEEL 2

Die Nuwe Testament

Die Evangelies is seker die mees bekendste deel van die Bybel. Baie mense ken dele van die Evangelies maar min mense verstaan die omvang en doel van hierdie vier boeke.

Lees meer

Studies Concerning the subject of Holiness

Holiness is a characteristic that is often talked about but hardly understood as to how it can be obtained. Too often holiness is considered an attribute of God that is not attainable to man. Holiness is considered something impossible.
1. Personal Holiness

2. The Holiness of God

3. Putting Sin to Death, Pursuing Holiness

4. Trained in Godliness

5. True Humility

6. Contentment

7. Self-Control

Open Studies

13 Studies in Christelike Heiligheid

13 Studies in Christelike Heiligheid

Hierdie 13 Wesleyaanse lesings oor heiligmaking is opgestel om weekliks oor ‘n tydperk van drie maande aangebied te word.

Sien Studies

'n Studie oor Heiligmaking

Die leer oor heiligmaking as 'n tweede genadewerk ná bekering help alle Christene om tot geestelike volwassenheid op te groei.

Hier is 12 studies wat in diepte kyk na hierdie onderwerp. Die studies is ook as klank studies beskikbaar.
Inhoud
1. Die Behoefte aan Heiligmaking
2. Die Stryd Teen Vleeslikheid
3. Die Eise van Dissipelskap
4. Oorwinning Oor die Vlees: Die Stap van Heiligmaking
5. Oorwinning Oor Swakhede: Die Proses van Heiligmaking
6. Vervulling met die Heilige Gees
7. Volkome Heiligmaking
8. Die Wil van God
9. Gawes en Vrug van die Gees
10. Bedieninge van die Heilige Gees
11. Die pelgrimsreis van God se Volk
12. Heiligmaking en die Wederkoms

Gaan na studie

Discipling New Believers
English & Afrikaans FREE printable studies.

8 Week study program

This can be used as a weekly study for new believers. These studies will help with assurance of salvation and will grow their Bible knowledge. These are the very basics of the Christian faith and will ensure a firm foundation. Give this to a young believer and go through all the answers with the person each week. Make sure they memorized the scriptures each week. Use the study's questions to lead conversations on subjects that the person do not yet understand.

/Study%201
WHAT HAPPENED TO ME?
/Study%203
TO LEARN MORE ABOUT GOD
/Study%204
IN CONVERSATION WITH GOD
/Study%206
WITNESSING FOR GOD
/Study%207
FILLED WITH THE SPIRIT OF GOD
/Study%208
TO BE ONE IN CHRIST
/Study%201%20to%208
All 8 studies in one
/Answer%20sheet
Study 1 ot 8

8 Weke studie program

Gebruik die kort studies om weekliks deur te gaan met 'n nuwe Christen. Dit sal hulle sekerheid gee en hulle Bybel kennis verbreed sodat hulle op 'n vaste fondasie kan bou. Gee dit weekliks vir die persoon en gaan dit dan saam met hulle deur elke week nadat hulle dit ingevul het. Toets hul teks memorisering Gebruik die vrae in die studies as leiding tot nodige gesprekke daar waar die persoon dalk dinge nie verstaan nie.

/Studie%201
WAT HET MET MY GEBEUR?
/Studie%202
‘N WANDELING MET GOD
/Studie%203
OM VAN GOD TE LEER
/Studie%204
IN GESPREK MET GOD
/Studie%206
OM VIR GOD TE GETUIG
/Studie%207
GEVUL MET GOD SE GEES
/Studie%208
OM EEN TE WEES IN CHRISTUS
/Studie%201%20tot%208
Al 8 studies in een
/Antwoordblad
Studie 1 ot 8

Articles on Bible Reading & Study

"Thy word is a lamp unto my feet, and a light unto my path."  - Psalm 119:105

The Prophetic Books of the Old Testament have been fitted into the narrative at the place where they are thought to have been written. The Epistles have been inserted into the Book of Acts in a like manner.
Praktiese wenke vir jong Christene.
Practical tips for young Christians.
by Rev. R. A. Torrey
Questions to ask when reading the Bible.
Vrae om te vra wanneer jy die Bybel lees.

Read and download these free booklets

Also great for group or personal Bible study.
Biblical Decision Making
Is it God’s will to “find” His will?
Exactly how should you go about making good, God-honoring decisions?

Read booklet

The Companionship Principle
Bringing Biblical Sanity to the Insanity of Dating
The real reason dating is often "insane" is Christian young people and parents have never consciously shaped their understanding of "dating" with the Bible.

Read booklet

Dinge van Belang
Dinge van Belang vir jong Christene
Hulp en raad aan jong Christene. Die boekie is vol waardevolle wenke en waarskuwings om jou te help op jou pad saam met die Here.

Lees boekie

Identifying False Teachers
A Biblical Checklist for Identifying False Teachers in the Church
The purpose of this booklet is simple: to give you a checklist so that you can identify and avoid Christian leaders whom God would call false.

Read booklet

Testing Today's Prophecy
Does today's "prophecy" measure up to biblical standards?
Should Christians accept the modern prophecy movement as a new work of God’s Spirit?

Read booklet