Krisisse - How to handle the ‘curve balls’ in Life...?!?
Tiener Bybelstudie Reeks
Hierdie reeks studies hoef nie in volgorde bestudeer te word nie, dit volg nie op mekaar nie buiten vir die studies wat ‘n deel 1 en 2 het. Soek al die teksverse in jou Bybel op. Dis belangrik om die teksverse te lees om te sien wat in die Bybel staan aangaandie die onderwerp. Dit sal jou ook help om jou Bybel beter te leerken.
Definition of "crisis" = a calamity or event which disrupts a person's sense of well- being and lifestyle. It is generally short term and requires immediate action in order to restore balance and control in the person's life.
- The results of crisis are: anxiety, bewilderment, confusion, desperation, anger, helplessness and even apathy.
- Daar is toename in afhanklikheid op ander, ‘n gevoel van dringendheid en ‘n afname in besluitneming en doeltreffendheid in alledaagse pligte, die normale roetines van die verlede is nou te veel om te hanteer.
Psalm 56v3 “My vyande (krisisse) vertrap my die hele dag, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag.”
Onthou: Elke enkele Krisis wat oor jou lewe kom; Bring jou voor ‘n keuse te staan:
- Gaan jy in histerie verval ( Panic )
- Gaan jy raas/skree/baklei
- Gaan jy God verwyt & beskuldig
- Gaan jy die krisis op jou eie manier wil probeer oplos & ‘n gemors maak daarvan
- Gaan jy die krisis onderdruk & maak of dit nooit gebeur het nie
Wat maak jy met die Krisisse wat oor jou pad kom...?
- In Groep verband deel bietjie met mekaar. (kringleiers kan deel uit persoonlike ondervinding)
Hoe is ons ‘behaviour’ gewoonlik in ‘n krisis?
- Word jy deur vrees gedryf
- Word jy deur kommer gedryf
- Word jy deur angs gedryf
- Of word jy deur jou ego gedryf om te dink ‘EK’ kan my eie krisisse hanteer, in my eie krag.
- Baie kere word ons gedryf deur moegheid en moedeloosheid, jy weet mos hoe jou emosies met jou weghardloop wanneer jy fisies moeg is.
Desperaatheid / Hulpeloos / Stres / Oor Emosioneel / Hewige druk
Hoe moet ons ‘behaviour’ dan wees in tye van krisis?
- Fokus jou aandag op God en nie op jou probleem nie.
Onthou: Jesus Christus is ALTYD groter as jou probleem. - Remind jouself van die ‘past’ victories wat God jou gegee het en van Sy getrouheid in die verlede.
- Kyk na die Feite van jou probleem ipv om dit te ‘deny’ en maak of dit nie daar is nie.
Josua 1v9 “Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.”
Hoe behoort ons ons krisisse te hanteer?
- Gaan na die Here toe en bespreek die saak met Jesus.
1Petrus 5v7 “ Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.”
- God wil hê, dat jy in stilte by Hom gaan sit en Hom van jou krisis sal vertel.
- God bring helderheid van verstand en sal vir jou helderheid gee oor jou krisis.
- God bring perspektief op die krisis en dan kom die ware feite na vore.
- God stel belang in jou en in elkeen van jou probleme.
Verdere strategie om krisisse te hanteer
- Stel ‘n plan van aksie op oor hoe jy te werk sal gaan om deur hierdie situasie te kom.
- Werk volgens jou plan van aksie met selfdissipline en determinasie.
- Belangrik: Bly afhanklik van die Here, bly in gebed en soek die Here vir Sy Leiding en wysheid.
- Geloof en werke gaan hand aan hand, sonder geloof in die Een wat groter as jou probleme is, sal al jou ‘efforts’ fataal wees.
Jou vermoë om krisisse te hanteer is direk verwant aan die hoeveelheid kennis wat jy van God en Sy geskiedenis met Sy kinders het.
- Op grond van die kennis wat jy van God het en op grond van jou vorige ondervindings met God maak jy nou `n bewuste keuse: om aan Hom te bly vashou omdat jy weet dat Hy `n groter plan met hierdie situasie het.
- Geloof is `n wilsbesluit, gegrond op kennis en vorige ondervinding, om op God en sy plan met my te vertrou eerder as om emosioneel ‘in the moment’ te reageer.
“Jou Geloof moet jou Omstandighede beïnvloed,
nie jou omstandighede jou geloof nie.”
Onthou: “A crisis can capture anyone's attention. But the response to a crisis can vary greatly from person to person.”
- Sommige mense word verbitterd en hard/koud en ongenaakbaar.
- Ander mense verduur in stilte die krisis tydperk maar leer niks daaruit nie.
- ‘n Klein groepie mense vind dat hulle lewens verdiep en versterk het en die ondervinding hulle nader aan die Here gebring het.
Tiener Bybelstudie Reeks:
Secret Ingredient van Verhoudings
The Good, the Bad and the Ugly Relationships
Hierdie studies is saamgestel deur Just Africa Mission NPC
Kopiereg: Voel vry om hierdie studie af te laai en te gebruik of te versprei mits daar niks aan verander word nie en erkenning gegee word aan www.jam.org.za.