fbpx
Articles
Articles | Tips & Help for the Daily Christian Life |

Grow in Christ

Om ‘n getuie te wees

1. Ek moet ‘n voorbeeld wees

        1 Tim 4:12-16Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in         gees, in geloof, in reinheid.  Totdat ek kom, moet jy aanhou met voorlesing, vermaning en lering. Verwaarloos nie die         genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge. Wees vlytig in         hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees.  Let op jouself en op die leer; volhard daarin; want         deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as die wat jou hoor.”

2. Ek moet vrug dra wat by die bekering pas

Matt 3:8 &10

Dra dan vrugte wat by die bekering pas.” “Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.”

Ons sien die vrug wat by die bekering pas in ons hele lewenswandel - in ons optrede, gesindhede, woorde, dade, denkwyse, voorkoms ens… Die mense naaste aan ons kan die maklikste beoordeel of ons goeie of slegte vrugte dra. (Spr 25:26‘n Troebel fontein en ‘n vuile bron, so is die regverdige wat wankel voor die goddelose.”)

Maar dit moet ook wys daar waar niemand sien nie, wanneer ek alleen is wie is ek dan?

  • Het ek tye van geheime gebed, daar waar ek geen eer voor kry nie en niemand sien nie? (Matt 6:6  Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.)
  • ek ook daar waar niemand dit ooit sal weet nie? (Matt 6:4 sodat jou liefdadigheid in die verborgene kan wees; en jou Vader wat in die verborgene sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde.)
  • Het ek tye van vasting of afsondering waarvan mense ook nie weet nie? (Matt 6:18 sodat jy nie die mense laat sien dat jy vas nie, maar jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.)

3. Ek moet uitstaan vir die Here en Sy Naam

Matt 5:13-16Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie. Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie; en ‘n mens steek ook nie ‘n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.”

1Tim 5:25  “Net so is ook die goeie werke baie duidelik, en ook die wat anders is, kan nie weggesteek word nie.”

Dit is duidelik uit die Bybel dat ons moet uitstaan in die wêreld en nie soos die wêreld moet wees nie. Mense moet na ons kan kyk en kan sien en weet dat ons anders is, innerlik en uiterlik. (1Pet 2:11  Geliefdes, ek vermaan julle as bywoners en vreemdelinge om julle te onthou van vleeslike begeertes wat stryd voer teen die siel;)

4. Ek moet ‘n betroubare getuie wees

      Spr 14:25‘n Betroubare getuie red lewens, maar hy wat leuens uitstrooi, is bedrog.”

Spr 14:35Die welbehae van die koning is vir ‘n verstandige dienaar, maar een wat skande maak, is ‘n voorwerp van sy grimmigheid.”

Ons almal moet getuies wees vir die Here. Is ons betroubare getuies vir Christus? As ons wat Christus se getuies is nie goeie vrugte dra nie, hoe kan die goddelose tot geloof kom? Dit is baie belangrik dat ons HELE lewe moet getuig van God, dit is hierdeur dat andere ook in God sal glo.  Om die regte vrugte te dra deur ons getuienis uit te leef, is om God se Naam hoog te dra en nie te ontheilig nie.

Featured Articles

Monday, July 10, 2023 False Teachers & Doctrine 5514
From Speaking in Tongues to Speaking Truth: Why I Left the Charismatic Church Madelein Wolfaardt My mother’s death broke the spell. After years of prophetic declarations, healing services, and speaking in tongues, I finally saw the charismatic Christian movement for what it was. This is how I learned to distinguish between genuine faith and spiritual manipulation — a journey from blind acceptance to clear-eyed truth.

Questions Answered

Here are some articles on different topics, see what the Bible says.

/Eienskappe%20van%20God
DIE NATUURLIKE EIENSKAPPE VAN GOD WAT VERBAND HOU MET GOD SE WESE SOOS HY IN HOMSELF IS. Alwetend – God weet alles. Hy het volledige kennis van alles in die verlede, hede en die toekoms. (Job 37:16; Ps. 139:1-6). Almagtig – God…
Hell:%20What%20the%20Bible%20Says
An exposition of the doctrine of eternal punishment in a burning hell for all the unsaved people of all ages. 1. How Can We Know About Hell? “There was a certain rich man, which was clothed in purple and fine…
It is important that one understands the phenomenon of apostatising, or backsliding, as every believer should be able to identify and counter this backward course in his or her spiritual life whenever it occurs. If you wish to determine the…
Die onderwerp van die doop is baie kontroversieel met baie misverstande. Baie mense dweep met die doop en dit raak 'n obsessie by hulle. Dit veroorsaak baie keer ongebalanseerde en dwase strydvrae met die gevolg dat Christene twis oor die…
Vergifnis
Vergifnis is ‘n opdrag in die Woord van God (Matt 6:14, 15; Mark 11:25, 26; Luk 6:37; Efes 4:32 en Kol 3:13). Sonder vergifnis is daar geen bevryding van die seer en pyn wat ander jou aangedoen het nie. Die…

Lees meer

Loose Lips Sink Ships
I know this has been used as a catchphrase by the military in referring to ships. However, I believe it could be applied to each one of us today. Loose lips can sink more than naval ships. They can…

Read more

A collection of articles written by FB Meyer. Practical advice for the daily Christian life.

A NEW YEAR is opening before us, and there is some satisfaction in feeling that an opportunity will be afforded of making a really new start. Each true heart in which there is a spark of the Divine life turns eagerly towards the unblemished page, the untrodden way, of the…
BENEATH all exaggeration there is a basis of truth. When an American said that the whey which flowed from the making of a large cheese in his country was sufficient to run three sawmills; and when another affirmed that the soil of his farm was so prolific that the tendrils…
To be straight is to be true. There is no more important exhortation on the page of Scripture, than where the Apostle says, "Whatsoever things are true . . . think on these things." A friend of mine, educated in one of our great English schools, says that the most formative words of…
WHAT a shadow is cast over lives and homes by bad tempers! It is Sunday morning, God's day of rest and peace, when the worry and rush of the world should be quiet, and the voices of newspaper boys and hawkers of small wares should be still. A family of…
No flirting, young people, please! You cannot flit around the flame without the risk of burning your wings; and remember, if these are lost, you cannot get another pair; you may be able to crawl or limp, but you will never again bask in the sunbeams or dance with merry-hearted…
LONGFELLOW'S village blacksmith felt that "something accomplished, something done," had earned a night's repose; and I suppose that he did little else than shoe the farmers' horses, or put new shares to their ploughs; yet he had the perpetual consciousness that he was doing something in the world, contributing to…
No wonder that the common people hung on Christ's words. He was a Master of the Art of Illustration, because he sought his emblems, not from remote corners of creation, or its recondite processes, but from the common incidents of ordinary human experience. Salt and light, birds and lilies, gates…
Everyone needs some guidance on where to start reading and how to read their Bible. Below are Afrikaans & English printables - give it to every young believer that you give a Bible to.
Tips on reading your Bible

Where should I start?

Start by reading a chapter in the morning and evening. Mark in your Bible and write in a notebook everything that stands out in the chapter you read.

Read more

Wenke om jou Bybel te lees

Waar moet ek begin?

Lees jou Bybel in orde, moet nooit rondspring tussen boeke en hoofstukke nie. Hou by jou lees skedule, as jy laas Markus 1 gelees het lees jou nou Markus 2.

Lees meer

Assurance of Salvation

Seker</p>heid
Is jy weergebore?

Seker

heid

Om te WEET DAT JOU SONDE VERGEWE IS en dat Jesus nou in jou hart woon.
Lees meer
Rebirth
What Why How..?

Rebirth

What the Bible teaches us about being born again.
Read More
 Weer</p>gebore
Wat Hoekom Hoe..?

Weer

gebore

Wat die Bybel ons leer van wedergeboorte.
Lees meer
English Sermons

English Sermons

Here is a link if you would like to listen to audio sermons by various preachers. Promoting Genuine Biblical Revival.

Go to website